INSKRYFFOTO

Sarie - - Voorbladgesig 2018 -

’n Sarie-voor­blad is ’n myl­paal. Ek’t in­ge­skryf om deel te wees van iets bui­te my al­le­daag­se le­we

Hoe voel jy oor af­spraak­web­tuis­tes? Ons le­we word reeds deur di­gi­ta­le me­dia be­heer. Gaan liefs uit en ont­moet nu­we men­se. Wat het jy in jou hand­sak? Par­fuum, kou­gom en haar­knip­pies. Moei­lik­ste ding wat jy nog moes doen? Om uit ’n nu­we ver­hou­ding te kom toe my ou lief­de weer vlam­vat. Hoe maak jy SA be­ter? Ek neem ak­sie en neem deel. Stem wan­neer daar ge­stem moet word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.