INSKRYFFOTO

Sarie - - Voorbladgesig 2018 -

Ek het in­ge­skryf om my­self te her­de­fi­ni­eer en on­ver­vul­de dro­me na te jaag

Wie in­spi­reer jou? Amy K­lein­hans, Mej. SA 1992. Vir die eer­ste keer het ek ie­mand ge­sien wat soos ek lyk en sy was die mooi­ste vrou in SA! Hoe maak ons SA be­ter? Ons moet boe­lie­ry ta­kel deur sko­le­werk­ses­sies – fo­kus op die boe­lie én die slag­of­fer. Wat maak jou bang van die toe­koms? Dat ons reg­tig een­dag son­der wa­ter gaan wees. Jou vel­sorg­be­derf? Ek gaan el­ke jaar vir ’n ver­jaar­dag-ge­sig­be­han­de­ling.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.