SÓ IS SY VOOR­BLAD­MOOI

Sarie - - Voorbladgesig 2018 -

. . . INOAR Grys ha­re kan droog wees. Ha­re is be­han­del met die Day­moist-reeks vir sag, be­vog­te ha­re en af­ge­rond met hul luuk­se Ká­li­ce-haar­o­lie. KA­LA­HA­RI Aan­be­veel is die krag­ti­ge vog­room Ka­la­ha­ri Ul­tra-rich Com­plex met vi­ta­mien C en pep­tie­de, uit­ste­kend vir ferm­heid. ISA CARSTENS A­KA­DE­MIE El­ke fi­na­lis het ’n be­vog­ti­gen­de ge­sig­be­han­de­ling ont­vang. Ná rei­ni­ging en af­skil­fe­ring met lig­te vrug­te­su­re is die ge­sig, oë en lip­pe be­han­del met mas­kers vol ak­tie­we be­stand­de­le vir ’n ge­son­de, stra­len­de ge­laat.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.