INSKRYFFOTO

Sarie - - Voorbladgesig 2018 -

Koe­s­ter­din­ge? Ek het ’n han­ger met twee dog­ter­tjies aan. Ek haal dit nooit af nie; dis sim­bo­lies van my twee prin­ses­sies. Waar­om kort ha­re? Ek sny el­ke paar jaar my ha­re. My kort ha­re kry meer kom­pli­men­te! Moei­lik­ste ding wat jy nog moes doen? Om my pa te be­gra­we. Daar is so­veel wat ek nog wou sê. Les­se ge­leer? Jy hoef nie al­tyd reg te wees of die laas­te sê te hê nie.

Vo­ri­ge wen­ner Yo­la­ni Abrahams het ge­sê: “Wie nie waag nie, wen nie.” Dan­kie, Yo­la­ni!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.