INSKRYFFOTO

Sarie - - Voorbladgesig 2018 -

Jy’s lief vir SA . . . Dis my land, my bloed. Ek’s deel van die blom­me, gras en al­les wat mooi­er as mooi is. Moei­lik­ste ding wat jy al moes deur­maak? Die be­sluit om ons ba­ba­dog­ter­tjie se ma­sjie­ne in die hos­pi­taal af te ska­kel. Groot­ste le­wens­les? Geld kan nie ge­sond­heid en lief­de koop nie. Me­ning oor ta­toes Dis meer as net ’n prentjie. Dit sim­bo­li­seer lief­de en pyn – dis iets pri­vaat.

Ek het ’n sto­rie om te ver­tel. Ek het in­ge­skryf, want SARIE Voor­blad­ge­sig is die plat­form daar­voor

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.