SÓ IS SY VOOR­BLAD­MOOI

Sarie - - Voorbladgesig 2018 -

. . . INOAR Die Be Per­fect-be­han­de­ling met ke­ra­tien ver­sterk hit­te­ge­sti­leer­de ha­re en tem kroe­se­rig­heid. T­her­mo­liss An­ti-frizz S­ty­ling Balm be­skerm ha­re teen hit­te voor stilering. KA­LA­HA­RI Die Vi­ta-gel Mask met al­fa­hi­drok­si­su­re ver­fris en ver­hel­der ’n tam vel. ISA CARSTENS A­KA­DE­MIE El­ke fi­na­lis het ’n be­vog­ti­gen­de ge­sig­be­han­de­ling ont­vang. Ná rei­ni­ging en af­skil­fe­ring met lig­te vrug­te­su­re is die ge­sig, oë en lip­pe be­han­del met mas­kers vol ak­tie­we be­stand­de­le vir ’n ge­son­de, stra­len­de ge­laat.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.