INSKRYFFOTO

Sarie - - Voorbladgesig 2018 -

Ek het in­ge­skryf vir meer self­ver­troue en om te wys e­nig­iets is moont­lik as jy daar­in glo

Hoe maak jy SA be­ter? Deur die om­ge­wing skoon te maak en na ons na­tuur­le­we om te sien. Jou in­spi­ra­sie? Swem­mer Na­ta­lie du Toit, want sy’t ge­wys strui­kel­blok­ke is geen re­de om jou dro­me prys te gee nie. Hoe­kom dra jy par­fuum? Dit gee my da­de­lik self­ver­troue. Groot­ste le­wens­les? Ge­luk be­gin by jou­self en nie by an­der nie. Dro­me vir jou loop­baan? Ek wil die fa­mi­lie­be­sig­heid se naam hoog hou.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.