SÓ IS SY VOOR­BLAD­MOOI

Sarie - - Voorbladgesig 2018 -

. . . INOAR Haar lang gol­wen­de ha­re is be­han­del met die Di­vi­ne Curls-mas­ker. Di­vi­ne Curls-sti­le­rings­jel is aan die haar­wor­tels ge­wend vir vo­lu­me en om die gol­we te de­fi­ni­eer. KA­LA­HA­RI Vir hel­der en wak­ker oë is Nou­ris­hing Eye Balm met rooi­bos­tee-ek­strak die ant­woord. ISA CARSTENS A­KA­DE­MIE El­ke fi­na­lis het ’n hi­dre­ren­de ge­sig­be­han­de­ling ont­vang. Ná rei­ni­ging en af­skil­fe­ring met lig­te vrug­te­su­re is die ge­sig, oë en lip­pe be­han­del met mas­kers vol ak­tie­we be­stand­de­le vir ’n ge­son­de, stra­len­de ge­laat.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.