Dors, Ma­rin­da van Zyl (Ta­fel­berg, R280)

Sarie - - Lesser - Phyllis G­reen

Die ro­man ver­tel die ver­haal van twee ge­sin­ne, die G­rey­lings en die Ac­ker­mans. Die Ac­ker­mans het ag­ter die jag­ter-kom­man­dant Jan G­rey­ling aan­ge­trek om hul­le ook in Da­ma­ra­land te gaan ves­tig. Maar so een­vou­dig is dit nie. Om daar te kom moet hul­le die Dors oor­steek, ’n stuk wa­ter­lo­se Ka­la­ha­ri. En dan word hul­le ook nog plat­ge­trek deur koors en an­der siek­tes.

Dit vat har­de men­se wat dié uit­da­gings kan oor­leef. G­rey­ling is in ’n mag­stryd ge­wik­kel met twee an­der trek­kers wat die lei­er wil wees, maar wat nie die ge­bied ken of voor­heen daar ge­reis het nie.

’n Groot deel van die ver­haal word uit die oog­punt van A­dri­a­na Ac­ker­man ver­tel. Ont­stel­len­de ge­beu­re skep ’n dui­de­li­ke prentjie van hoe dit was om met wa en os­se die wil­der­nis aan te durf. Die trek­kers het meer waag­moed as wys­heid ge­had. Jy kan nie help om be­trok­ke te voel by die lot van die men­se nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.