The Mu­sic S­hop, Ra­chel Joy­ce (Pen­guin Books, R295)

Sarie - - Lesser -

1988: Frank se mu­siek­win­kel is vol­ge­pak met mu­siek van el­ke soort. Klas­siek, jazz, punk – so­lank dit vi­niel is, ver­koop hy dit. Dag ná dag vind Frank vir sy klan­te die mu­siek wat hy voel hul­le no­dig het. Hy is baie ge­luk­kig om al­leen te wees. Dan loop Il­se Brau­ch­mann in sy le­we in. Sy vra hom om haar oor mu­siek te leer. Sy in­tu­ï­sie sê vir hom om te hard­loop. Tog is hy aan­ge­trok­ke tot die stil, ge­heim­sin­ni­ge vrou. Il­se is nie wie hy dink sy is nie. Frank het ou won­de wat dreig om oop te skeur en ’n ver­le­de wat hy nooit kan ag­ter­laat nie.

’n Ver­haal oor vriend­skap en lief­de; om te leer hoe om te luis­ter en hoe om te voel. Dit gaan oor twee­de kan­se en om te be­sluit om dap­per te wees ten spy­te van wat kan ge­beur. Op die ein­de kan mu­siek ons al­mal red. Vir ie­mand wat so lief is vir mu­siek soos ek, is hier­die ’n reg­te ju­weel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.