Het jy ge­weet?

Sarie - - Ons Inspirasie -

Die Mont­blan­cdi­a­mant met sy 43 skit­ter­blink fa­set­te was die in­spi­ra­sie ag­ter die La­dy Em­blem-geu­re. Dié di­a­mant­vorm, wat Mont­blanc se be­ken­de wit ster-em­bleem ver­teen­woor­dig, is spe­si­aal vir die huis se 100ste her­den­king in 2006 ont­werp.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.