STILTE

Sarie - - Mode -

Waag met nou­pas­sen­de i­tems en wys jou kur­wes. Dra ’n klas­sie­ke wit hemp oor ’n sty­we broek as ’n skou­er­lo­se top te ge­waagd is. Nou­pas­sen­de rek­stof­top met strik­ke as moue (R100), Mr P­ri­ce. Vloot­blou-en-wit ge­streep­te nou­pas­sen­de je­ans (R629), H&M. In­steek­tek­kies met val­de­tail (R499), Wool­wort­hs.

GROOT­TES Top: XS – XL Je­ans: 34 – 44

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.