VLOEI

Sarie - - Mode -

Ge­niet daar­die na­week­ge­voel met ’n rok met lae wat speel in die wind en kalm­te bring in ’n ge­jaag­de le­we. Dra die rok oor ’n nou­pyp­broek as jy nie been wil wys nie.

Wit rok met kant­de­tail bo-oor ’n on­der­rok (R749), H&M. Kant­bra­let­te (R279), H&M.

GROOT­TES Rok: 34 – 44

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.