VRY­HEID

Sarie - - Mode -

Klein hand­sak­kies is gróót en van C­ha­nel tot Chloe het een in hul reeks. Daar is be­vry­ding aan ’n klein hand­sak – jy is meer ge­or­ga­ni­seerd want jy pak slegs dít in wat jy no­dig het en boon­op is dit be­ter vir jou pos­tuur.

Wit­goud­kleu­ri­ge skou­er­sak van leer (R1 490), Wil­low Tree. Sty­we top van rek­stof (R379), H&M. Ge­streep­te de­nim-cu­lot­te (R629), H&M.

GROOT­TES Top: 34 – 44 Cu­lot­te: 34 – 44

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.