AMARIA HOU VAN

Sarie - - Mode -

“So­mer is om die draai en as daar een i­tem is waar­in ek wil be­lê, is dit ’n nu­we paar leer­san­da­le. Ek is mal oor skoe­ne van reg­te leer en sal spaar tot­dat ek my droom­paar kan be­kos­tig.”

Swart leer­san­da­le met ket­ting­de­tail (R1 725), Kurt Gei­ger by S­pitz

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.