Warm blon­de

HAAR­KLEUR

Sarie - - Mooi -

Blon­de ha­re is vars, vro­lik en pret­tig vir len­te, sê Ken­ny Or­chi­son, sti­leer­der by En­toura­ge Hair in P­re­to­ria. Maar p­leks van ver­skeie blon­de ska­ke­rings kies vroue nou ’n en­ke­le haar­kleur met net een of twee lig­stre­pie-ska­ke­rings om ’n bie­tjie di­men­sie te gee. “Daar’s ’n groot nei­ging na mi­ni­ma­lis­tie­se haar­kleur om­dat vroue al hoe meer be­wus word van die ska­de wat kleur­ver­an­de­rin­ge aan hul ha­re aan­rig. ’n Na­tuur­li­ker haar­kleur verg min­der moei­te om te kleur en hoef nie so ge­reeld op­ge­knap te word nie.” Warm ska­ke­rings van goud, heu­ning en ka­ra­mel is ver­al ge­wild. Dra dit as een kleur blond of as lig­stre­pies saam met swart en bruin ha­re. Ont­hou net, dié ska­ke­rings lyk die mooi­ste by ’n warm vel­toon en moet eer­der ver­my word as jou vel ge­neig is om rooi on­der­to­ne te hê, sê Ken­ny.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.