DIE bob – OOK VIR KRUL­LE

Sarie - - Mooi -

Die bob of lob bly ge­wild, maar el­ke sei­soen is daar ’n nu­we ma­nier om dié veel­sy­di­ge snit te dra, sê Ken­ny. Die mo­de be­weeg nou weg van a­sim­me­trie­se sty­le (waar jou ha­re voor ’n bie­tjie lan­ger is as ag­ter) en meer na ’n styl wat een leng­te ge­sny word met sag­te lae by die haar­pun­te vir sub­tie­le teks­tuur. ’n Stomp bob wat in lyn met jou ka­ke­been ge­sny is, werk goed om vo­lu­me te skep. ’n Lan­ger een­leng­te­snit met fyn la­gies be­klem­toon ’n na­tuur­lik gol­wen­de haar­teks­tuur en gee de­fi­ni­sie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.