* Tra­cey Lan­ge,

TV- en ra­di­o­per­soon­lik­heid

Sarie - - Kos -

Ys­kas­tert her­in­ner my al­tyd aan my ma se maas­kaas­tert waar­voor al­mal al­tyd sou kom kui­er. Ver­al op ’n Son­dag­og­gend ná die kerk­diens of selfs op ’n Woens­dag­aand ná kerk. Sy is be­kend daar­voor en het al­tyd ’n tert op by­stand as die huis vol men­se sou raak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.