Moe­nie knip en plak nie

Sarie - - Ons Wêreld Vandag -

Moet nooit die pos­be­skry­wing in die ad­ver­ten­sie óf jou vo­ri­ge pos­be­skry­wings net so in jou CV ge­bruik nie, sê Gail. Skryf dit in jou eie woor­de. Moet ook nie die­self­de be­skry­wing vir el­ke vo­ri­ge werk her­haal nie. As die ver­ant­woor­de­lik­he­de oor­vleu­el het, moet jy dit an­ders ver­woord, sê A­rend.

“Pas jou CV aan vir el­ke werk waar­voor jy aan­soek doen, want el­ke werk­ge­wer soek na u­nie­ke ei­en­skap­pe en spe­si­fie­ke er­va­ring. Gaan deur die ver­eis­tes in die ad­ver­ten­sie en wys hoe jou on­der­vin­ding jou daar­die vaar­dig­he­de ge­leer het.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.