Gaan jou so­si­a­le re­ke­nin­ge na

Sarie - - Ons Wêreld Vandag -

So­si­a­le me­dia is dees­dae so deel van die le­we dat jy dit ook by jou CV moet in­sluit, sê Andrew. “Maar los eer­der Fa­ce­book, In­sta­gram en T­wit­ter uit, en sluit net ’n ska­kel na jou Lin­ke­din-pro­fiel in.”

Werk­ge­wers gaan kyk wel dees­dae ook na jou an­der so­si­a­le­me­dia-pro­fie­le, selfs al sluit jy nie die ska­kels in nie, sê A­rend. Maak dus se­ker jou an­der pro­fie­le wys jou bes­te kant – of dit is ten min­ste pri­vaat, so­dat ’n werk­ge­wer nie jou par­ty­tjie­fo­to’s kan sien nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.