LOOP JY STA-A-ADIG?

Sarie - - Gesond - Bron: ti­me.com

Jy het nou re­de om jou rie­te te roer. Men­se wat vin­nig en selfs net teen ’n ge­mid­del­de spoed loop, se kans is 20% min­der om vroeg dood te gaan – ook aan hul hart – as die skil­paaie on­der ons, vol­gens ’n stu­die in die B­ri­tish Jour­nal of Sports Me­di­ci­ne. Vol­gens die na­vor­sers be­ïn­vloed die spoed waar­teen jy stap jou le­wens­ver­wag­ting, on­ge­ag hoe­veel oe­fe­ning jy kry.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.