VOL­LE­DI­GE REIS­PLAN

Sarie - - Reis -

DAG 1 ISTAN­BOEL Die groep word ver­wel­kom en na die ho­tel ge­neem.

DAG 2 ISTAN­BOEL Ná ont­byt ver­ken ons die Ou Stad en be­soek die Top­ka­pi-pa­leis, Blou Mo­s­kee, Hi­po­droom en Ha­gia So­fia. Ons slaap weer in Istan­boel.

DAG 3 ISTAN­BOEL, AN­KA­RA & KAP­PA­DO­SIË Ons reis na die hoof­stad, An­ka­ra, en be­soek A­nit­ka­bir, die mau­so­le­um van Mus­ta­fa A­ta­t­ürk. Dan ry ons ver­der na die be­to­we­ren­de land­skap van Kap­pa­do­sië, waar ons oor­slaap.

DAG 4 KAP­PA­DO­SIË Staan vroeg op as jy op die warm­lug­ballon­toer (vir jou eie sak) wil gaan. Ons be­soek die Go­re­me­o­pe­lug­mu­seum, die Pa­sa­bag- en U­chi­s­ar-kas­teel, en die on­der­grond­se stad. Laai maar jou ka­me­ra se bat­te­rye! Tur­kye het ’n tra­di­sie van ta­pyt­we­we­ry, en by die ta­pyt­dorp sal jy sien hoe dit met die hand ge­maak word. Ons slaap in Kap­pa­do­sië.

DAG 5 KAP­PA­DO­SIË, KON­JA & PA­MUK­KA­LE Ons ry van­dag suid, al langs die an­tie­ke sy­roe­te. Langs die pad be­soek ons die Sul­tan­ha­ni­ka­ra­vaan­her­berg en ons stop in Kon­ja om die Me­vla­na-mu­seum

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.