Wen

Sarie - - Blokraa -

5 Sarie-le­sers kan elk die boek Wat het ge­word van Dins­dag? deur Ti­nus Horn (Hu­man & Rous­seau, R285) wen. Joe ar­ri­veer kort voor die draai­punt van die mil­len­ni­um in New York. Tot sy ver­ba­sing wag Ni­na, wat nooit eint­lik iets van hom was nie, hom by die back­pac­kers in. Hy ont­moet ook vir Mi­cha­el, ’n ver­loop­te Suid-a­fri­kaan­se Jood met ab­sur­de dro­me vir hom­self en sy len­de­lam fiets. En dan is daar El­ri­ke, wat Joe se ge­dag­tes lees nog voor hy hul­le kan dink.

Dié drie­tal word die spil waar­om al­les draai in hier­die ro­man wat ver­dig­sel en waar­heid ver­vleg, nes die kuns­wer­ke van twy­fel­ag­ti­ge waar­de wat Joe skep. E­ner­syds is die ro­man ’n te­rug­blik op drie on­stui­mi­ge de­ka­des in Jo­han­nes­burg, en an­der­syds ’n ver­haal van een man se leu­ens wat hom in­haal.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.