Nog 5 le­sers kan elk die boek Lief­de in die tyd van die in­ter­net deur Fran­si P­hil­lips (Qu­eil­le­rie, R265) wen.

Sarie - - Blokraa - Slui­tings­da­tum: 28 Sep­tem­ber 2018

Al sê Han­na se shrink ook wát, sy weet sy werk eint­lik maar as pros­ti­tuut. Om uit haar nag­mer­rie­ver­hou­ding en -werk by P­re­to­ria se goor­ste pro­ku­reur te ont­snap, kry Han­na werk as En­gel­s­on­der­wy­se­res in Mo­s­kou. Daar ge­kom, is een van haar eer­ste Sky­pe-leer­ders die Nu­rey­ev-e­we­beeld Wolf79, ’n skeeps­mag­naat en man van for­maat. Maar sy’t juis Rus­land toe ge­vlug om haar as pro­fes­si­o­ne­le vrou te kom be­wys, en nie om ver­lief te raak nie! In dié stads­pro­kie vir groot­men­se gaan die le­ser ver­ras word, lê van die lag en rég­deur ver­gas word op ro­man­se.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.