Moe­der­stad VAN GE­LEENT­HE­DE

Sarie - - En Toe Die Wenner! -

Kaap­stad het nóg ’n pres­ta­sie op sy kerf­stok. Die Moe­der­stad is pas deur die in­ter­na­si­o­na­le ou­dit­fir­ma P­ri­ce­wa­ter­hou­se­coopers aan­ge­wys as die stad in A­fri­ka wat men­se die bes­te ge­leent­he­de bied. PWC het dit ook ge­ï­den­ti­fi­seer as een van die voor­ste ont­lui­ken­de ste­de in die wê­reld. Bron: www.ca­pe­tow­ne­tc.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.