500 mil­joen

Sarie - - En Toe Die Wenner! -

. . . dis hoe­veel plas­tiek­strooi­tjies jaar­liks ge­bruik word. En daar is nóg skrik­wek­ken­de jaar­lik­se sy­fers: 300 mil­joen ton nu­we plas­tiek word ver­vaar­dig, 8 mil­joen ton be­land in die o­se­aan, en so­veel plas­tiek word weg­ge­gooi dat dit vier keer om die aar­de sou strek . . . Wan­neer jy Tur­ning the Ti­de on Plas­tic deur die B­rit­se joer­na­lis Lu­cy Siegle lees, be­sef jy hoe nood­saak­lik dit is dat die plas­tiek­pan­de­mie ge­stop word. Dis ’n prak­tie­se en in­spi­re­ren­de boek met raad oor hoe jy self el­ke dag iets daar­aan kan doen. (O­ri­on, UK, R280)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.