VIER ONS ANDERSHEID

Sarie - - Briewe - El­mi, Her­ma­nus

In e­ni­ge land waar daar so­veel ver­deeld­heid is soos ons s’n, is dit on­af­wend­baar dat die ge­vol­ge deur­sy­fer na ons kin­ders. ’n Re­ën­boog­na­sie het slegs ’n Ma­di­ba-droom ge­bly.

In­dien ek die ge­sag ge­had het, sou ek ’n siel­kun­di­ge in el­ke s­kool in ons land aan­ge­stel het. Nie vir spreek­u­re nie, maar om on­der­rig te gee aan el­ke kind. So­dat ons kin­ders van jongs af kan leer en glo dat el­ke volk en kul­tuur mooi en u­niek ge­ska­pe is. Ook dat niks wat jy of an­der dink of sê, af­breuk kan doen aan jou “spe­si­aal-wees” nie.

Die tyd is ryp dat ons die mooi­heid in ons andersheid vir me­kaar uit­lig en dit el­ke dag vier.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.