Be­gin jou eie groen­te­tuin

Sarie - - Leesdinge -

JO­HAN VAN ZYL EN PE­TER VAN NOORD (HUMAN & ROUS­SEAU, R325)

Droom jy nog al­tyd daar­van om jou eie groen­te­tuin te hê, is hier­die boek die per­fek­te hand­lei­ding. Die skry­wers neem jou deur al die stap­pe in die aan­lê van ’n or­ga­nie­se groen­te­tuin: hoe om die bed­dings voor te be­rei, die kom­pos, hoe om pes­te en plae weg te hou, die ver­skil­len­de groen­tes. Die ple­sier wat jy daar­uit gaan put, gaan al­les die moei­te werd maak, al be­staan jou tuin net uit ’n paar pot­te op die pa­tio. Iets wat jy in jou eie tuin pluk, proe net so­veel be­ter as wan­neer jy dit by die groen­te­win­kel koop. Wag, ek gaan kry gou iets in my tuin!

Phyllis G­reen

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.