SARIE­le­ser van P­re­to­ria, Lin­da Vol­schenk

Sarie - - Leesdinge -

Wolf Trap, Con­su­e­lo Ro­land (Ja­ca­na Me­dia, R260) In die ril­ler wat tus­sen Kamps­baai en Frank­ryk af­speel, red Pa­o­la haar en haar Fran­se man, Da­niel, se 14-ja­ri­ge aan­ge­no­me dog­ter, Si­mo­ne, uit die kloue van ’n por­no­gra­fie­sin­di­kaat. In­tus­sen ont­hul haar ge­lief­de Da­niel, ’n ro­man­skry­wer wat ja­re ge­le­de spoor­loos ver­dwyn het, se boe­ke stuk-stuk sy don­ker ver­le­de.

Pa­o­la pro­beer om Si­mo­ne vei­lig te hou, maar sy sluit by ’n klets­ka­mer aan en be­vriend die ge­heim­sin­ni­ge Di­a­ble wat blyk­baar al haar ge­hei­me ken. Kort daar­na word Roxy, Si­mo­ne se vrien­din, deur ’n pedo­fiel ont­voer. Boos­heid is om el­ke hoek en draai – soos die or­ga­ni­sa­sie Re­al Men wat 15-ja­ri­ge maag­de laat be­vrug ten ein­de ont­wer­pers­ba­bas te pro­du­seer. Si­mo­ne raak wéér weg, dié keer uit haar ho­tel­ka­mer in Pa­rys. Nóg don­ker ge­hei­me word ont­hul en Pa­o­la se angs en be­sorgd­heid oor haar dog­ter is as’t wa­re tas­baar.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.