VOORSKOOTROK

Sarie - - Mode -

Dié pin­a­fo­re- snit het al twee keer hoof­rol­le los­ge­slaan: in The Wi­zard of Oz (1939) het die hoof­ka­rak­ter, Doro­thy, een ge­dra en in Sa­bri­na (1954) die ak­tri­se Aud­rey Hep­burn. Nou kry dit ’n luuk­se aan­slag met ma­te­ri­a­le soos tweed.

Tweed-voorskootrok (R679), Za­ra. Naas­wit T-hemp van ka­toen (R870), Re­play. K­lein serp (R169), Za­ra. V­lek­vry­e­staal­hor­lo­sie met groen kro­ko­dil­leer­band­jie en di­a­man­te (prys op aan­vraag), Di­or by Ar­chi­tects of Ti­me.

GROOT­TES Rok: S – L T-hemp: S – XXL

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.