KER­SIE-JE­NE­WER

Sarie - - Kos -

Ja, jy lees reg, in die Ce­res­val­lei in die Wes-kaap word je­ne­wer nou van ker­sies ge­stook. De Vry Dis­til­le­ry se u­nie­ke Die Soet Rooi­nek is rooi in kleur en het die soet geur van ker­sies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.