T­rel­li­dor, mark­lei­ers in se­ker­heids­pro­duk­te,

Sarie - - Woon -

gee ’n paar wen­ke om jou huis en va­kan­sie­huis te be­vei­lig 1 Baie in­bra­ke ge­beur wan­neer ven­sters nie be­vei­lig is nie of oop­ge­laat word. Al het jy ’n a­larm, be­skerm jou ei­en­dom ook met dief­we­ring. 2 In­stal­leer vei­lig­heids­hek­ke by el­ke bui­te­deur en ook bin­ne by die slaap­ka­mers. 3 T­rel­li­dor se hort­jies en hul deur­sig­ti­ge vei­lig­heids­deu­re (dit lyk soos sif­deu­re maar is on­deur­dring­baar) is ge­skik vir be­we­ging in en uit die huis. Hul gly­hek­ke is ’n meer be­kos­tig­ba­re op­sie en is be­skik­baar in staal en a­lu­mi­ni­um. Vir pa­tio’s en stoe­pe be­veel hul­le a­lu­mi­ni­um­hort­jies aan wat op- en af­rol. (www.t­rel­li­dor.co.za)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.