LA­SER- EN LIG­BE­HAN­DE­LINGS SOOS PULSED DYE LA­SER EN IN­TEN­SE PULSED LIG­HT (IPL) Prys van­af R930

Sarie - - Mooi -

Met dié be­han­de­lings word lig­stra­le deur op­per­vlak­ki­ge rooi en bruin pig­men­te in jou vel aan­ge­trek, waar dit die pig­men­te ver­hit, laat saam­trek en op­los, son­der om die om­lig­gen­de vel te be­ska­dig. Die be­han­de­ling neem slegs ’n paar mi­nu­te. Die re­sul­ta­te is eers ná ’n paar ses­sies sig­baar (so­wat drie tot agt is no­dig), maar daar is by­na geen her­stel­tyd no­dig nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.