JOU HA­RE

Sarie - - Mooi -

Vir ’n vin­ni­ge par­ty­tjie-styl is ge­golf­de ha­re al­tyd in die kol. Ka­ren Bo­tha, be­mar­kings­be­stuur­der van die Bra­si­li­aan­se haar­sor­g­reeks INOAR in SA, ver­dui­de­lik hoe jy dié styl kry: 1. Was jou ha­re met INOAR Di­vi­ne Curls S­ham­poo en

Con­di­ti­o­ner (R280 elk). Dit be­vog ha­re son­der om dit swaar te laat voel.

2. Werk INOAR Di­vi­ne Curls Fi­nis­hing Gel (R280) deur jou klam haar­wor­tels vir vo­lu­me en blaas droog met ’n hit­te- ver­sprei­ding­stuk.

3. As jy na­tuur­li­ke gol­we het, vryf die krul­jel in jou klam ha­re, druk ( scrunch) dit met jou vin­gers op­waarts en laat jou ha­re na­tuur­lik droog word. By uit­soek­sa­lon­ne en aan­lyn by www.inoar.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.