AANGLIPROK

Sarie - - Mode -

Die slip dress is steeds ge­wild, maar be­lê dié so­mer in ’n ge­brei­de een. Dra dit op koe­ler dae saam met ’n sny­ers­baad­jie vir ’n mo­der­ne voor­koms.

Ge­brei­de aangliprok (R659), Za­ra. Ge­streep­te baad­jie (R999), Man­go. Swart plat­form­san­da­le (R250), Foschi­ni.

GROOT­TES Rok: S – L Baad­jie: XS – L

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.