WAT FRUSTREER ONS?

Sarie - - My Storie -

Chris­ti­ne: “Die feit dat die land ge­bou is op o­lie, maar daar is net ’n hand­jie­vol pe­trol­sta­sies in Doe­bai. Jy staan ge­woon­lik so 20 mi­nu­te in ’n tou en wag om pe­trol in te gooi.” Ma­ris­cha: “Die taal­pro­bleem, ver­al oor die foon. En Ara­bie­se tyd, dis er­ger as A­fri­ka-tyd!” Cla­ri­na: “Die on­vei­li­ge be­stuur­ders. Daar is baie klem op die spoed­grens, maar nie om van sel­fo­ne af te bly nie.” Mia: “Die le­wens­kos­te het die laas­te paar jaar aan­sien­lik ver­hoog, wat dit moei­lik maak om te spaar.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.