HOE LANK IS DIE TOER? 11 dae, 10 nag­te (ten­te­ver­blyf)

Sarie - - Reis -

KOS­TE? R12 990 (BTW uit­ge­sluit) per vol­was­se­ne; kin­ders jon­ger as 10 be­taal half­prys

TOERDATUMS 11-21 Mei 2019 24 Mei-3 Ju­nie 2019 IN­GE­SLUIT IN DIE TOER­KOS­TE Al­le kamp­ta­rie­we Al­le park­toe­gangs­ta­rie­we Al­le ge­ad­ver­teer­de ak­ti­wi­tei­te Twee­rig­ting­ra­dio’s Ten­te, breek­wa­re en eet­ge­rei Drie e­tes per dag, plus kof­fie en tee in die kamp

WAT JY MOET BRING

Jou voer­tuig en brand­stof (pad­be­las­ting en oor­grens­ta­rie­we is vir jou eie re­ke­ning) Jou eie ma­tras/kamp­bed, slaap­sak­ke, kus­sings, stoe­le Dran­kies en peu­sel­hap­pies Me­die­se nood- en ont­rui­mings­ver­se­ke­ring

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.