Er­ken aan jou­self jy is van die oe­fen­wa af

Sarie - - Gesond -

Jan van Zyl, fiks­heids­in­struk­teur Min­der is be­ter as niks

’n Paar kort hoë-in­ten­si­teit-oe­fen­ses­sies is be­ter as om oe­fe­ning heel­te­mal oor te slaan.

Ja, ’n k­lein bie­tjie is be­ter as niks – as jy kan. Want hoe lan­ger die breek, hoe gro­ter die ef­fek. Dit neem in­der­daad lan­ger om te­rug te bons as die tyd wat jy af­ge­neem het. Pleks dat jy jou oe­fen­pro­gram ’n paar we­ke of maan­de lank on­der­breek, maak jou oe­fen­ses­sies eer­der min­der. Maar ver­hoog die in­ten­si­teit waar­mee jy oe­fen. Werk dus ’n bie­tjie har­der op die dae wat jy wel gim­na­si­um toe kan gaan. En as din­ge rus­ti­ger is, oe­fen jy weer vol­uit, be­veel self.com aan.

“Die geheim is om aan jou­self te er­ken wan­neer jy van die oe­fen­wa af is – en op ’n D-dag-da­tum te be­sluit wan­neer jy weer gaan be­gin oe­fen. Só ’n tei­ken kan jou be­slis help om van die so­fa af op te staan,” sê Jan. KON­TAK Jan van Zyl: jan­van­zyl­trans­for­ma­ti­on op In­sta­gram

BRON­NE self.com, men­sjour­nal.com, in­bo­dyu­sa.com, outs­i­de­on­li­ne.com, fit­day.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.