Só lyk ons A­fri­kaans!

Woord van die Maand #di­na­mies

Sarie - - Takealot -

En­ke­le si­no­nie­me vir #di­na­mies is daad­krag­tig, gees­krag­tig, le­wens­krag­tig, ak­tief, pro-ak­tief, gees­drif­tig, vol­gens P­ha­ros se Si­no­nie­me en ver­wan­te woor­de. Die Ver­kla­ren­de A­fri­kaan­se Woor­de­boek sê oor #di­na­mies: Wat krag en be­we­ging be­sit. Al­mal woor­de wat die boe­re in hier­die uit­ga­we – en so­ve­le an­der op pla­se land­wyd – be­skryf. Dit is ook soos ons die Sa­rie-le­ser sien: vol le­we, le­wens­lus­tig, be­sig.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.