SLAAI MET TUINTAMATIES EN ROOSMALVAASYN

Sarie - - Kos -

Ge­bruik die reg­te gla­se vir el­ke dran­kie wan­neer jy ont­haal. En pa­pier­ser­vet­te is nie ’n op­sie nie, net lap­ser­vet­te is goed ge­noeg! E­ma­ri Gie­sel­bach, SA­RIE Voor­blad­ge­sig 2018

(bl. 93) Geur self a­syn met die soet smaak van roos­mal­va. Kyk by jou plaas­li­ke kwe­ke­ry vir ’n plant as jy nie in jou tuin het nie.

ge­noeg vir 6 250 ml rooi­wyn­a­syn 10 roos­mal­va-bla­re 45 ml kor­rel­mos­terd 60 ml heu­ning 80 ml o­lyf­o­lie 6 groot jam-ta­ma­ties (ro­ma), ge­hal­veer 400 g ge­meng­de ker­sie­ta­ma­ties, oor­langs ge­hal­veer 12 ra­dy­se, in pa­pier­dun sky­fies ge­sny sout en vars­ge­maal­de swart­pe­per

Plaas a­syn in ’n mid­del­slag-pot en bring tot kook­punt. Gooi mal­va­bla­re by en laat kook 2 mi­nu­te. Ver­wy­der van plaat en laat af­koel tot koud. Haal bla­re uit en voeg mos­terd, heu­ning en o­lie by. K­lits met e­lek­trie­se klit­ser tot slaai­sous vorm. Plaas ta­ma­tie en ra­dys in slaai­bak. Geur goed met sout en pe­per. Gooi slaai­sous oor en meng deur. Sit voor.

Ons Mont­blanc La­dy Em­blem­in­spi­ra­sie: Boe­ket van ro­se

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.