HUP­STOOT VIR GE­LET­TERD­HEID

Sarie - - En Toe Die Wenner! -

’n Ka­len­der met SA glans­per­soon­lik­he­de, elk met hul eie Hush Pup­pies-skoe­ne wat hul­le self ver­sier het, is nou te koop. Die op­brengs is vir ’n be­son­der­se doel: ’n bi­bli­o­teek vir min­der be­voor­reg­te kin­ders. Dis die eer­ste keer dat die SHOUTstig­ting, wat ge­let­terd­heid on­der die jeug be­vor­der, met die i­ko­nie­se Hush Pup­pies-han­dels­merk saam­span. Die elf­de SHOUT­bi­bli­o­teek sal plek vir meer as 4 000 boe­ke en baie kin­ders hê. Dan­ny K, kuns­te­naar en me­de­stig­ter van SHOUT, wys ook sy be­skil­der­de skoe­ne in die ka­len­der, wat by www.hushpup­pies.co.za of in groot win­kels be­skik­baar is.

Dan­ny K

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.