TRA­NE DIE ROL OOR JOU BOKKIE . . .

Sarie - - En Toe Die Wenner! - Bron: fas­t­com­pa­ny.com

Glo dit of nie, die mu­siek­stroom­diens S­po­ti­fy het ’n al­go­rit­me ont­wik­kel wat die “graad van hart­seer” in ’n lied­jie meet. ’n Da­ta-joer­na­lis het dié al­go­rit­me toe op 60 jaar se nr. 1-tref­fers van die A­me­ri­kaan­se Bil­l­bo­ard The Hot 100 toe­ge­pas. En die voor­ste drie tra­ne­trek­kers is . . .

1. “The First Ti­me E­ver I Saw Your Fa­ce”, Ro­ber­ta Flack (1972)

2. “Three Ti­mes a La­dy”, The Com­mo­do­res met Li­o­nel Ri­chie (1978); Ri­chie was ook vyf­de met “Still” (1979)

3. “Are You Lo­ne­so­me To­nig­ht”, El­vis P­res­ley (1960)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.