Sarie

GEMASKERDE STYL

-

Marné Mynhardt, die ontwerper wat met lap toor in die Mitat-ateljee op Somerset-Wes, het haar aanhangers aan die praat oor haar stylvolle maskers. Sy het dit begin maak omdat “almal so klinies lyk, jy kan nie eens ’n glimlag sien nie! Die prentjies sê sommer iets van jou bui vir die dag.” Die ontwerpe word gedruk op 100%-katoen en het drie lae.

Prys: R195, koerierkos­te uitgesluit. Kontak Marné by marne@mitat.co.za, op Instagram by @mitatct of op Facebook by Mitat – Profession­al Day Dreamers

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa