Po­li­sie­nuus uit die streek

Suid-Kaap FORUM - - News -

AL­BER­TI­NIA

Be­ken­de mid­del­man be­ska­dig

Die be­ken­de Al­ber­ti­nia mid­del­man is on­langs in ‘n on­ge­luk be­ska­dig. Tans is dit on­se­ker of dit ver­vang, her­stel of weg­ge­maak gaan word. Vol­gens kapt Su­san Bo­tha (sta­sie­be­vel­voer­der) het die bot­sing ‘n wy­le te­rug ge­beur en wou Hes­se­qua Mu­ni­si­pa­li­teit nie ‘n saak aan­han­gig maak nie. Die mid­del­man is eg­ter ‘n pro­bleem, ver­al vir vrag­mo­tors wat die pad ge­bruik. By na­vraag het die mu­ni­si­pa­li­teit be­ves­tig dat die struk­tuur veilig ge­maak sal word as in­te­rim o­plos­sing. “Daar­na sal ‘n on­der­soek ge­doen word in oor­leg met die ver­keers­de­par­te­ment en be­trok­ke rol­spe­lers om te be­paal of dit ver­wy­der sal word of nie. Pad­ver­brui­kers word ver­soek om ver­sig­tig te wees ty­dens die ge­bruik van die in­ter­sek­sie.”

S­TIL­BAAI

Moord op Dro­ë­vlak­te

‘n In­wo­ner van Melk­hout­kraal, Da­niel Pie­ter­sen (24) het Maan­dag 3 Ju­lie vlug­tig in die Ri­vers­dal Land­dros­hof ver­skyn op ‘n klag van moord. Na­dat hy Ko­sie Moll (35) na be­we­ring met ‘n mes ge­steek het. Vol­gens ao Mar­cel­le G­re­be het ‘n oog­ge­tuie die moord aan­skou. Die na­dood­se on­der­soek sal in die week plaas­vind.

RI­VERS­DAL

Van Rie­beeck Mo­tors het die af­ge­lo­pe na­week on­der ‘n in­braak deur­ge­loop. Dit wil voor­kom of ‘n swaar storm­wa­ter­dek­sel ge­bruik is om die ven­ster stuk­kend te gooi. Drie re­ke­naars, as­ook ‘n har­de­skyf ter waar­de van R22 000 is ge­steel. Nie­mand is nog in heg­te­nis ge­neem in ver­band met die voor­val nie. K­waad­wil­li­ge saak­be­ska­di­ging

Ty­dens buurt­wag­pa­trol­lies is op­ge­merk dat Ri­vers­dal Su­perS­par se voor­ruit ge­breek is. ‘n Saak van k­waad­wil­li­ge saak­be­ska­di­ging word deur die speur­diens on­der­soek. Die ska­de be­loop R10 000.

HEIDELBERG

Aan­ran­ding

‘n Klag van aan­ran­ding met die op­set om erns­tig te be­seer is deur ‘n in­wo­ner van die dorp, Jus­tin Buis ge­maak na­dat hy bui­te ‘n plaas­li­ke nag­klub na be­we­ring aan­ge­rand is. Vol­gens ao Al­roy Wind­vo­gel was geen ar­res­ta­sies teen sak­tyd ge­maak nie. (C­li­ve P­re­to­ri­us, kor­re­spon­dent).

Dief­stal uit ‘n mo­tor

Die po­li­sie op die dorp is op soek na goe­de­re wat on­langs uit ‘n mo­tor in King­straat ge­steel is. Twee Ken­wood subwoof­ers, nog in hul ver­pak­kingskar­ton en een ‘ram’-amp is ge­steel. In­lig­ting sal ver­trou­lik han­teer word. Ao Re­on

Fo­to: E­li­ze Blom.

‘n S­torm­wa­ter dek­sel is ge­bruik om die ruit by Van Rie­beeck Mo­tors stuk­kend te gooi.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.