Help om vis­bron­ne te be­skerm

Suid-Kaap FORUM - - Classifieds -

S­TIL­BAAI Weeg­mees­ters word be­no­dig om te help met die Gal­joen Der­by wat eers­daags plaas­vind.

“’n Groot fo­kus word op vang en vry­laat ge­plaas om so­doen­de ons vis­bron­ne te be­skerm. Vir dié doel het ons weeg­mees­ters no­dig om teen die kus te be­weeg om te help met die meet en te­rug­plaas van die vis­se,” ver­dui­de­lik Xan­der de Beer van S­til­baai Hen­gel­klub. “Hoe meer han­de ons het, hoe mak­li­ker is dit. Dit is vir ‘n goeie doel.”

Van die span­ne wat deel­neem kan ook ‘n ek­stra per­soon saam­bring om te help. Per­so­ne wat be­reid is om te help, of weet van ie­mand wat sal help kan hy by 082 810 4918 ge­kon­tak word.

• Die der­by vind op 5 Au­gus­tus plaas.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.