Das­se fees­te­lik deur die na­week

Suid-Kaap FORUM - - Sport - E­li­ze Blom

RI­VERS­DAL Vir die leer­ders, oud-leer­ders en on­der­wy­sers van Ho­ër­skool Lan­gen­ho­ven was dié na­week ‘n ge­skied­kun­di­ge ge­beur­te­nis om deel van die skool se 75ste be­staans­jaar vie­rin­ge te wees.

Piet de Vil­liers (skool­hoof) het op Don­der­dag 29 Ju­nie ‘n te­rug­blik aan die leer­ders ge­gee oor die skool se be­staan. Daar­na het hul­le op die rug­by­veld ‘n 75 ge­vorm. Die skool­lied is trots ge­sing en spier­wit dui­we is los­ge­laat om die na­week se fees­vie­rin­ge af te skop. ‘n Prop­vol pro­gram was deur die loop van die na­week aan­ge­bied.

Uit­slae

Net­bal - Wit­te­drift 12 teen U­ni­on­da­le 9; Lan­gen­ho­ven Fi­ës­tas 20 teen Wit­te­drift 9; Lan­gen­ho­ven Go­al dig­gers 40 teen U­ni­on­da­le 8; Lan­gen­ho­ven Fi­ës­tas 11 teen U­ni­on­da­le 11 en Lan­gen­ho­ven Go­al dig­gers 34 teen Wit­te­drift 11.

Rug­by - Knysna 0 teen U­ni­on­da­le 0; Lan­gen­ho­ven 22 teen Wit­te­drift 0; Lan­gen­ho­ven 22 teen U­ni­on­da­le 0; Wit­te­drift 21 teen Knysna 18; U­ni­on­da­le 12 teen Wit­te­drift 7 en Lan­gen­ho­ven 29 teen Knysna 0.

Die uit­slae van die 10km - en 45km fiets­wed­ren was teen sper­tyd nog nie be­skik­baar nie.

* Be­soek www.suid­kaap­fo­rum.com vir ‘n fo­to­ga­le­ry en vi­deo.

Die pret­draf is deur oud en jonk ge­niet... as­ook troe­tel­die­re. Drie vro­li­ke draw­wers wat bly is hul is na­by die ein­de. ‘n Fiets­ry­er in ak­sie ty­dens die 45km wed­ren.

Fo­to’s: E­li­ze Blom.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.