ROLBALBORGDAG

Suid-Kaap FORUM - - Sport -

Die jaar­lik­se ‘Le­ap­frog Fun Day’ is Sa­ter­dag 1 Ju­lie by S­til­baai Rol­bal­klub aan­ge­bied. Ge­rald en Ve­ro­ni­ca En­rig­ht (le­de van die klub) het soos ge­woon­lik uit­ha­ler­pry­se in die vorm van wel­ko­me krui­de­niers­wa­re uit­ge­loot, as­ook kon­tant­pry­se aan die top vier-span­ne. Die klub be­dank die eg­paar vir hul ruim sken­king om hier­die jaar­lik­se in­stel­ling vir al­mal ‘n ge­sel­li­ge en vro­li­ke dag te maak. Die wen­span is van links El­za Cloe­te (lei), Hen­nie S­teyn (t­wee­de) en Sa­lo­mie Ma­ho­ney (skip) saam met Ge­rald wat kon­tant­pry­se oor­han­dig het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.