Suid-Kaap FORUM

Suid-Kaap FORUM - - Letters | Briewe -

• On­der­staan­de kom­men­ta­re is nie taal­kun­dig ver­sorg nie, slegs kru­taal en ras­sis­tie­se op­mer­kings is ver­wy­der. Van die kom­men­ta­re is wel ver­kort of weg­ge­laat as ge­volg van ge­brek aan spa­sie - Re­dak­sie.

Kin­der­ver­krag­ter kry 15 jaar

Wil­ma Be­ster-Gel­den­huys: Gee ho te­rug aan die ge­meen­skap dat hul­le met hom kan af­re­ken.. dis al wat gaan werk. In die tronk gaan jul­le al­mal vir hom moet sorg. Die dog­te­tjie se fa­mi­lie moet voor­keur kry.

Ri­aan Gel­der­blom: Laai­tie wat sy ma dood­maak sit le­wens­lank, maar sul­ke ge­mors sit net 15jaar? (En ook se­ker nie naas­ten­by die vol­le 15 nie).

Nel­ma­rie Mat­thee: ek is ge­mo­lis­teer en ‘n leef­tyd is te min om oor dit te kom. Hoe­kom word hul­le so mak­lik uit dit kom. Het my le­we soort­van ver­niet.

El­zet­te S­tahl: Ja nee di re­ge­ring is k#k. jam­me om so te se. pie­ter kty le­wens­lank wat swaar ge­kry het ma ver­krag­ter 15jr en dan kom vang hy di­se­le k#k wee aan .f#k man.

Lin­da La Gran­ge Simp­son: Die b#@%m se ge­vreet is so uit por­sie en le­lik soos die nag jou vuil hond.

Me­lin­da Man­ho: E­rens is daar fout, 15 jaar? Ho­pe­loos te min, ni eint­lik straf vir sy daad ni. Hy sal sy Dag kry en swaar kry.

Gou­rit­zie Nuus: Wens ons kon al­mal wat kin­ders ver krag se fo­tos sien.

Ca­rin Ben­der: Skiet vrek die ge­mors!!!! Pe­tro Ki­li­an: Dis te min.

An­ge­leen Bos­hoff: Walg­li­ke ding?.

Keith P Ek­steen: Te min straf. reg­stel­sel laat ons in die steek.

Ni­co­let­te Gel­den­huys Mey­er: 15jaar te min.

De­wal Van Der Hee­ver: Net 15 jaar? Nee sies.

Ge­of­frey So­lo­mon: F#%@n 50jr te min! Hy moet vrek!!!

Gert Gel­den­huys: Sny af!!!!!!

Ni­na Nel: Ek kan nie meer nie.......ons ar­me ar­me kin­ders.

Cil­la­tjie Braaf: D VARK!!!!

He­leen Ahrens: S­kok­ken­de von­nis!!!!! Be­ken­de mid­del­man be­ska­dig

Li­zel­le van Ton­der: Die mid­del­man is al ja­re daar, ek stem dit is deel van Al­ber­ti­nia hul­le hoef nie te ver­wy­der nie, die mid­del­man is al maan­de so wat hy in so toe­stand is en n ge­vaar en die man het ge­kyk waar hy ry!!! hy kan se­ker­lik nie help dat die son so sleg ge­skyn het nie ha­ve mer­cy!!!!!

Chris­ti­ne Van Rens­burg Nel: Kan­ni sien hoe­kom i ja­re­lan­ge ba­ken ver­wy­der moet word om­dat men­se nie kan be­stuur nie Hier­die ba­ken is deel van al­ber­ti­nia!!

Pe­tro Ki­li­an: Dit is ja­re daar. Sal nooit die­self­de wees as dit moet af ni.

Rex Be­ster: Die man in die ‘mid­del’ is waar­skyn­lik be­kom­merd oor dié mid­del­man! Sa­ke­per­so­ne kla oor hos­pi­taal­bor­de

Keith P Ek­steen: Gun Ni­co Vil­joen die kans om sy prag­ti­ge ont­wik­ke­ling te vol­tooi...dit gaan be­slis n ba­te vir Hes­se­qua wees...Ro­me is nie in een dag ge­bou nie..

Rex Be­ster: Die be­rig lui, onder an­de­re: “Die ad­ver­ten­sie­bor­de in S­til­baai-Oos, wat die voor­ge­no­me S­til­baai Pri­vaat Hos­pi­taal ad­ver­teer.” In­dien dit kor­rek aan­ge­haal word, op die ken­nis­ge­wing­bor­de “Voor­ge­no­me hos­pi­taal”, wat is die pro­bleem? Dit be­hoort al­mal op­ge­won­de te maak dat so ‘n fa­si­li­teit in die dorp ont­wik­kel word.

Lau­ret­te Vil­joen: Jul­le het so baie om oor dank­baar te wees. As­se­blief S­til­baai­ers hou op kerm en kla.

A­lex Mul­ler: Dis wat ek ook se Lau­ret­te Vil­joen al­mal wil vir al­mal af­breek in hier­die dorp maak ni saak van ras nie ipv bou saam.... en al­mal is hap­py.

li­ke us on fa­ce­book

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.