Dan­kie Wit­sand se ge­meen­skap

Suid-Kaap FORUM - - Letters | Briewe -

Eras­mus fa­mi­lie, Wit­sand:

Eer­stens wil ons fa­mi­lie die vol­gen­de per­so­ne be­dank vir jul by­stand ty­dens die af­ster­we van Ko­sie Eras­mus:

Dan­kie aan Li­di de Waal vir haar hulp wat sy aan hom ver­leen het deur die NSRI te ont­bied. ‘n Spe­si­a­le dank ook aan T­heo Eras­mus en Ga­vin Clark van die NSRI vir hul by­stand, as­ook Li­zet Velds­man, Paul en T­he­res­sa van Nie­kerk. Dan­kie ook aan die breë Wit­sand in­wo­ners vir al hul on­der­steun­ning ty­dens die af­ster­we van my man.

Van sy vrou, E­li­za­beth en kin­ders, Ryno en Ro­chel­le.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.