MUURBAL UIT­SLAE

Suid-Kaap FORUM - - Letters | Briewe -

Hei­del­berg/Ri­vers­dal speel in ‘n weg­wed­stryd teen Her­ma­nus 1 in die Sen­traal-Suid Ko­ö­pe­ra­sie muur­bal­li­ga en kon slegs een van hul vier wed­stry­de wen. Ri­chard S­choon­raad klop Jo­na­than A­bra­hams (3-1); Pik­kie Bos­hoff ver­loor teen Chris­toff du Toit (1-3); Ger­hard Bru­wer klop Maartin Gil­den­huys (3-0) en Jans van Wyk klop T­he­o­do­re Gil­den­huys (3-0). Van links is A­bra­hams, Du Toit, Maartin Gil­den­huys en T­he­o­do­re Gil­den­huys.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.